Reborn baby dolls
 
Welcome to my nursery!

My name is Janie van Niekerk, from Mossel Bay, South Africa.

I started this amazing hobby of creating newborn baby dolls in 2008. To me babies are the most incredible wonders, and through my dolls I can really spread this gift to others.

Every doll is individually created by me and unique in its own way.

Only the highest quality products are used like Mohair - the closest resemblance to baby hair.

These soft Vinyl dolls are a precious gift. For the young and the old, from generation to generation.

 

 
Welkom by my kraaminrigting!

My naam is Janie van Niekerk, van Mosselbaai, Suid Afrika.

Ek het in 2008 begin met hierdie ongelooflike stokperdjie om nuutgebore baba poppe te maak. Vir my is babas die mees ongelooflike wonderwerk, en deur hierdie poppe kan ek my Godgegewe talent gebruik om my skepping oor te dra aan ander.

Elke pop word individueel geskep en is uniek op sy eie manier.

Slegs die beste kwaliteit produkte word gebruik soos byvoorbeeld Sybokhaar - die naaste aan baba hare.

Hierdie sagte Vinielpoppe is 'n kosbare gekenk vir oud en jonk, en 'n erfstuk van geslag tot geslag.

 

 
     
 

The art of reborn babies involves making dolls that look like real life babies.

I am constantly creating new babies, each an individual with it's own accessories.

There is one waiting just for you!

Please contact me for more information:

info@heavenlybabydolls.co.za

Cell:   082 378 9402
Ph:      044 692 0096
Fax:    044 692 0096

 

 

Die kuns van Nuutgebore babas is die maak van poppe wat soos werklike babas lyk.

Ek is voortdurend besig om nuwe babas te vervolmaak, elk met unieke voorkoms en gelaatstrekke.

Daar wag 'n nuutgebore baba vir 'n liefdevolle mamma.

Kontak my asseblief vir meer inligting:

info@heavenlybabydolls.co.za

Selfoon: 082 378 9402
Foon:     044 692 0096
Faks:     044 692 0096

 

 

Baby doll   Baby doll

 
 

Web site by San Sites